Hartklop

ek dink selfs al is die blare dalk sonskyn ek hunker na hulle   en ewe skielik 'n helder groen soos sproete op 'n arm 'n hartklop luister. luister. luister.

Advertisements