Skielik

skielik soos 'n hartaanval is alles in stof bedek opsitkers, jammerlappie. skielik soos 'n gaap is ek in die toekoms vasgevang nostalgies omring in jou jare staan jy skielik soos 'n asemhaling sielik. skielik. verlief.  

Advertisements