Hierdie vreemde son
brand my vel te seer
en maak knoppies
waar my siel losskeur

daar is ‘n klip in die lug
wat my hartseer maak
wat skyn soos ek dig
soos my stiltes praat

ek wonder of jy ooit my woorde lees
of jy my verstaan
met jou vreemde gees

jy sal altyd bly
in die kersfeeslig
verlore in my beperkte sig

die klip in die lig
sak weg met my seer
hier kom dit nou
hier brand ek weer

Advertisements

One thought on “Brand My Weer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s