Jou groenblou kleur het my asem vermom
en my siel gesteel
soos ‘n kaalvoetbom
Spykers en al

My lewe snuk soos ‘n harde val
teen die hemel se mure
teen die wolke se gal
Weerlig en al

Ek sit op die dak van my spinnerak
en red myself voor die balke sak
oor al die harte wat smag
na my woorde se klank
swartstil en stomgelag

Ek verloor myself in die skurwe taal
met ‘n lettergreep op my hart se skaal
in die baarmoeder van vergete vrae
sal ek jou onthou met jou sproete se vaal

 

To my English readers, I’m sorry to do this to you. More English poetry will be posted this July, so just bare with the Afrikaner in me.

 

Advertisements

One thought on “Kaalvoetbom

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s